Visie en Missie
Ons Skool | Visie en Missie
Visie
‘n Christelike waardegedrewe skool waar gehalte onderrig wêreldklasburgers lewer.
Missie
- Professionele toegewyde Onderwysers.
- Loopbaangerigte onderwys.
- Prestasie op alle terreine.
- Tradisievastheid.
- Volgehoue verbetering en vernuwing.
- Waar elkeen iemand is.