Visie en Missie

Ons Skool  |  Visie en Missie

Visie

‘n Christelike waardegedrewe skool waar gehalte onderrig wêreldklasburgers lewer.

 

Missie

  • Professionele toegewyde Onderwysers.
  • Loopbaangerigte onderwys.
  • Prestasie op alle terreine.
  • Tradisievastheid.
  • Volgehoue verbetering en vernuwing.
  • Waar elkeen iemand is.