Leerders

 

By H/S Oosterland is tans 900 leerders ingeskryf . Alhoewel die meerderheid Afrikaans as onderrig taal verkies is daar in elke graad ook twee klasse waarin Engels Eerste huistaal leerders ingeskryf is en wat dus vakke in Engels neem.

In die klas is die volgende belangrik:

  • Ons is ‘n waardegedrewe skool;
  • Ons skool is klein en ons eerbiedig elke leerder se uniekheid en persoonlikheid
  • Gehalte onderwys geniet by ons voorkeur;
  • Ons is opreg ingestel op ons leerders se toekoms;
  • Ons kinders is vir ons kosbaar;
  • Elke individu tel; leerders verdwyn nie in die massa nie;
  • Ons leerders is gelukkig;

Ons Bewerk & Bewaar