Kultuur Al gewonder waar kom ons leuse #skoolmethart vandaan? Dié foto’s spreek boekdele. Die omgee, die liefde en hart van Oosterland word hier gevoel en gesien. O4C is elke Donderdag om eerstepouse hier by ons skool. Almal is welkom om deel te wees.